Thursday, April 14, 2011

The Clutch bag/die knypsakkie

Hi Everyone,

This Tuesday, the 19th of April, Nannah will be showing the new leather designs, along with friend Annehette Troost, from Patatie jewelry. Will be great if you can pop in, have a look, and with mother's day around the corner, a handmade, original gift is always something special.

Ons is besig met knypsakkies op die oomblik. Dit is soveel pret om te maak! En op die oomblik is dit mos hoogmode, vir die wat graag in die blaaie van die Vogue en Rooi Rose rondblaai, en vir die ander van ons wat net hou van mooi goed omdat dit MOOI is, hier is verseker genoeg daarvan!!

 Hier is solank 'n paar voorbeelde. En as julle wil comments en idees gooi, wees welkom!!

Lekker dag!



En dankie dat jy die blog ondersteun! (-:

No comments:

Post a Comment