Thursday, April 14, 2011

Nannah @ the Colosseum in Rome!

If you have any travel-plans, please don't hesitate to take your Nannah bag with. This one (see picture) was an order for Antjie Wepener, who visited Italy last year.
So, nou is daar sommer 'n kompetisie, vir die mooiste, oulikste foto van 'n Nannah handsak, natuurlik op die mees eksotiese of interessantste plek. Stuur die foto vir my, en dan kan jy 'n Nannah leer belt wen, wat jy self hier in die workshop kan kom maak!!!



The Clutch bag/die knypsakkie

Hi Everyone,

This Tuesday, the 19th of April, Nannah will be showing the new leather designs, along with friend Annehette Troost, from Patatie jewelry. Will be great if you can pop in, have a look, and with mother's day around the corner, a handmade, original gift is always something special.

Ons is besig met knypsakkies op die oomblik. Dit is soveel pret om te maak! En op die oomblik is dit mos hoogmode, vir die wat graag in die blaaie van die Vogue en Rooi Rose rondblaai, en vir die ander van ons wat net hou van mooi goed omdat dit MOOI is, hier is verseker genoeg daarvan!!

 Hier is solank 'n paar voorbeelde. En as julle wil comments en idees gooi, wees welkom!!

Lekker dag!



En dankie dat jy die blog ondersteun! (-: